NHN Midrand: Praatjie Sondag 7 Julie

Oor die RSA ekonomie
Sprekers: Dawie Roodt

KENNISGEWING:
Winterete, Sondag 7 Julie 2019

Hiermee herinner ons julle opnuut aan die beoogde Winterete direk ná afloop van die Midrandbyeenkoms op 7 Julie 2019.

Volgens tradisie maak ons lekker wintersop wat saam met vetkoek en vulsels geniet word. Dit behels dat elkeen iets saambring vir die gewone heerlike saamkuier-ete.

Vir die wat na die praatjies wil deelneem aan die winterete:

Laat asseblief so vroeg moontlik vir Johan Talma by talma@mweb.co.za weet watter van die volgende jy sal bring: ’n pot sop (vir ongeveer 10 persone), enige soort brood en wat daarmee saamgaan: vleis, gerasperde kaas of konfyt, of moontlik ‘n poeding, of vla.

Onthou jou eie eetgerei, glase en jou drinkgoed.

Kom luister saam. Almal is welkom!
http://www.nuwe-hervorming.co.za/komende-gebeure/

* SASS and NHN has no official affiliation with each other, however, due to the shared interests and views in and on various topics, and reaching a wider demographic, both parties have agreed to promote and assist each other.

Details
Date:

July 7

Time:

09:00 am - 11:00 am

Event Tags:

Telegram

Click to Register: https://www.meetup.com/Johannesburg-Atheist-Secular-Meetup/events/262539247/
Organizer

Secular Meetup Gauteng (by SASS)

Website: https://www.meetup.com/Johannesburg-Atheist-Secular-Meetup/
Venue

Nuwe Herforming Netwerk (NHN) CMA Office and Conference Park

2nd Road

Midrand, ZA

Categories: